RSG: Radio Sonder Grense

2024-01-25 14:23:34

25 Jan 2024 @ 14h15 - Taking Care of Business


Broadcast Type: Interview; Tags: Nou, Twee, Keer, Ons, Het, Vir, Lyn, Brand, Die, Ateljee, En, Sy, Die, Bemarkingsbestuurder, Van, Care, Business, En, Ons, Bly, Dat, Julle, Namens, Ons, Mense, Se, Besigheid, Kyk, Waar, Kom

Download Clip

Translate this page

Order Transcript
(Additional charges may apply)



op die platteland twee en twintig minute oor twee en soos oor beloof gesels ons die program waar werklose ma's vaardighede die nodige aanleer om suksesvolle klere handelaars te word en ons weet hierdie hele sektor in suid-afrika het nogal gelei en fabrieke toegemaak en so aan so kom ons kyk of ons plaaslike klere vervaardigers en handelaars kan ondersteun daar suva voordele is daar's soveel kan nadele is die ding invoer en gaan daai tipe van ding ek nou nie begin maar die debat 'n spesifieke oor toepassing wat nee almal gebruik en so ek was ook maar al skuldig dan dink jy moet nou twee keer vir lyn brand ons het in die ateljee en sy is die bemarkingsbestuurder van taking care of business en ons is so bly dat julle ons namens so na mense se kom besigheid kyk waar die program vandaan die idee dankie care taking of businesses oorspronklik ons genoem the bank clothing so ons is nog steeds tcb die afkorting moet baie mense ons as ken the clothing bank het en terug begin meer as 'n dekade to ons c o agtergekom tracey chambers het ons rêrige behoefte vir mense vir hulleself om te kan werk veral onder enkel ma's en wat moet 'n besigheid bestuur finansieel om onafhanklik te kan word en geglo sy't altyd jy kan nie wag vir 'n nie kan nie wag werk verbaas nie jy jouself hoe kan op help nou the clothing bank het gerrie brand now taking care of business to so twee jaar terug en program ons vlagskip rees sal werk net met ma's die rede daarvoor en is ons glo jy vir 'n ma dat wanneer die hele help kan jy ook gesin help ons en kom ons kom wees eerlik ma's is baie gemotiveerd hulle het hulle want eie kinders potensieel 'n niggie miskien nog of 'n nefie vir broer wie hulle ook vir oppas so masters hoogs gemotiveerd ja om om hulleself n sukses te werk en dit te maak maar en absoluut oumas sny en die ander ding wat ek ook kan dink is flexi tyd veral n enkel ouer as jy is dis baie baie moeilik daar is nou 'n vrou oor seer 'n groot saak op hierdie is stadium haar was in kind hoë-sorgeenheid gesê en toe het die maatskappy jammer jy af werk mag nie van die huis kind nie jy gee nie omdat jou in die hoësorg-eenheid n groot krisis is nie dis eintlik vir die handelsmerk vir dit het hulle verskriklike skade aangerig en die tipe van dit is goed wat mense mee sit wat maas mee sit om te kan ek het my eie besigheid harder jy gaan dalk werk maar jy dalk kan hom te minste jou jou eie tyd op 'n manier bestuur natuurlik en ons vind dat dat die die onafhanklikheid die bastard die met om jou eie jis dis 'n groot aanloklik ek nou baie geraak het ek oor dit nie 'n terug was sexy om nie dit vir jouself te wat was soos die laaste opsie nou besef almal dat pay cheque tot by nie jou lewe checkers nie en ons ons werk met vrouens wat wat nie het nie tans n werk meeste van hulle het dit miskien 'n snoepie by die huis of probeer 'n besigheid te begin om maar so baie mense wat 'n besigheid begin val in al die slaggate wat ons sien met nuwe besighede en dit is 'n hoë sassa risiko as jy op lewe kan jy nie daai risiko's neem so ons ondersteun hulle om die besigheids vaardighede te leer hoor besigheid wat dit vat om 'n te bestuur byvoorbeeld ek praat dag weer nou die kasi van die paarl sy sy weet wat kos halwe witbrood en sy weet hoeveel snye is a en haar drie kinders in want sy het of dit gelewe per dag en 'n koekieseep mee te was en dan kan jy nie risiko's neem jou sassa geld met om miskenning in voorraad belê nie te so sy't 'n klein snoepie die wink van die huis van af gehad en die foute gemaak soos op krediet verkoop of miskien om die geld soos wat te spandeer dit inkom en dat jy nie geld jou voorraad te koop om nie so wanneer by by taking jy care of business ander werk ons met ons kom begunstigdes oor twee jaar om te intens opleiding program wat gepaard met mentorskap gaan en berading so ons dat wil graag jy nie net die besigheidsvaardighede ken nie en die kennis moet maar moet nie dit gaan ook baie die kop hard werk en werk glo jy in jouself jy die ondersteuningsnetwerk het en net jy mentor met jou wat gaan werk jou besigheid na en so twee jaar wat vir is ons ses wil is hy sit nie meer nie dis ons nodig fantasties nie net vir ons nodig media sy gaan op haar eie aan byvoorbeeld vilakazi het nou twee winkels sy het onlangs 'n klein flat gekoop wat sy gaan want sy't verhuur 'n besigheids plan en sy my doelwit is ek wil ek kinders begin spaar nou al eerste doelwit skuld af te was om alle betaal in sy dit gedoen en dan gaan sy begin spaar ongelooflik is fantasties vilakazi ek nie weet nie of sy luister maar dit is wonderlik so gaan ondersteun daarso en dis interessant wat het iets het jy nou genoem uitgestaan het is maar kennis mense kyk so maseko keer iemand hoekom maar 'n paar in die kyk wat self honger is ups en okay op krediet te ons komma die ou koop en dan kry op die geld nie summer jammerte dat dit so loop ons praat baie belangrike oor 'n projek en dit is 'n projek waarby 'n duisend mense betrek word spesifiek werklose dan ma's en hulle word die nodige aangeleer vaardighede deur taking care of business bekendgestaan wat voorheen n t c b punt org z okay gaan punt kyk en dankie b luna wat hulle gedoen gaan was het the clothing bank hulle voorheen so verduidelik werk die vir ons hoe hele besigheids plan om hulle besigheids planne te help werk julle kaapstad het verskeie takke johannesburg durban oos-londen in die paarl en julle het verskeie vroue so wat jy dit dan selekteer wat dan 'n duisend ander vroue terselfdertyd ondersteun hoe werk daai strik jaar dit begin alles by die ongelooflik hulle donasies die retail sektor van so in die kleure is amper bedryf al die groot name van klere in suid-afrika van betrokke en daardie handelsmerke skenk die klere wat hulle nie kan verkoop hulle winkels en nie aan tcb ons die dit haal brand die branding uit en hierdie items kan wees klere wat jy terugneem toe wat hulle het winkel nie dan nou weer kan verkoop iets wat beskadig is gebreek is kom miskien daar a container en aan by die kaap dit is hierdie kleur het nie wat hulle bestel dis verkeerd daardie items skenk hulle aan ons en gebruik staan om hierdie vrouens se jong besighede petrol te gee eintlik dit so kan noem ons as koop leer veral hoe jy nou hierdie klere aan by ons koop dit aan teen n baie minimale koste ons voel sy moet dit koop realiteit punt in dis hoe 'n besigheid werk jy hoop om gaan te kan verkoop leer veral van marge hume kliënte te vind en jaar projek hierdie twee leer ons vir hoe maak kliëntebasis op te bou en verkoop klere te koop en eintlik nie net klere nie ook ons kry hoe mooi enige enige kan koop iets wat jy en verkoop in die mark fantastiese sukses wat julle al getoon het met hierdie konsep gee nie vir ons kwalifiseer die reëls asseblief goed so jy moet 'n ma met kinders wees onder agtien vir wie jy sorg jy moet nee tans 'n werkie nie jy moet binne in ons area kan kom bly waar jy na ons kantoor toe want jy gaan eenkeer 'n week te minste opleiding ontvang mentorskap en coaching ontvang en natuurlik om aankope ook doen jy moet ook ja passie koop en verkoop vir jy kan nie besig wees met 'n learnerships iewers of 'n wees nou swanger en jy gaan nou groot jy moet committed lewe so wees hierdie dit goed intense twee-jaar program julle maak ook gebruik van vrywilligers ja dit is ongelooflik is dat die vrouens wat betrokke is by die program skenk self hulle eie tyd ook om terug te ploeg in die program van hulle is mentors nuwe vir individue wat inkom so hulle is klaar met hulle twee jaar nou ambassadeur nou word hulle en lus nuwe loop die pad met 'n persoon om vir hulle die moet en die en die raad te gee ook baie van hulle volunteers te minste enkele gratis maand om hulle tyd om vir ons stel met die die branding en die sorteer die kleure en van die uithang diep die plek so so gou ons as nie-winsgewende organisasie ons kostes laag en as ons ons kostes laag hou te verbeter het ons volhoubaarheid en eintlik oor volhoubaarheid alles gaan nie dis die beginsel ons waardeer dat hoe kan jy jouself onderhou volhoubaar nie net finansieel onafhanklik wees nie onafhanklik maar sosiaal en ons moet dieselfde beginsels natuurlik toepas hierdie tipe van ding maak my gelukkig baie baie gelukkig die webblad is dieselfde t c b punt org punt z a the clothing hulle as bank hulle is nou of business taking care die naam moet maar net verander maar gaan natuur c b punt org punt z a vir meer inligting oor hierdie projek en ek dink iets wat eintlik baie suksesvol uit gebruik kan word op 'n volhoubare soos jy gesê manier het heleen brand gekuier wat jy het sy is die bemarkingsbestuurder care van taking of business stuur my e pos indien jy daai webblad adres misgeloop het leon vir die werk baie dankie thando het wat jy dit doen groot waardering dankie tog dankie julle vir is so dankbaar rêrig as en werkskepping mens dink vir mense wat rêrig deur krake val en op die die mense is wat ou en die ons kinders in moet grootmaak hierdie land stuur vir my epos vir navrae